Ons Borg
AFFIES IS 30 JAAR OUD!
FEESWEEK: 23 AUGUSTUS - 29 AUGUSTUS
SPESIALE GELEENTHEDE
Personeelkonsert
Kunswedstrydkonsert
Gaskunstenaar
Dinee
Geestelike oggend
SPESIALE EKSTRAS
Feeshempie vir leerders
Feeshemp/Baadjie/Das vir personeel en oud-Affies
Lapelwapen met 30-jaar logo
Feesuitgawe van "Die Padda"
ANDER FEESJAAR-GELEENTHEDE
Spaanse Danskonsert 14 Mei
Wintersportdag