Main menu:
AKSIE-NETBAL

Samantha Hickman, Nicole Hickman en Melissa Schoeman het vanjaar aan die aksie-netbal IPT (Inter Provincial Tournament) deelgeneem en Melissa is in die 0/18 SA Span ingesluit.
Die volgende toernooi word in Junie 2012 in Randburg gehou. Proewe sal in Januarie 2012 gespeel word vir diegene wat provinsiaal wil speel. Kontak gerus vir Samantha, Nicole of Melissa vir meer inligting.
Melissa Schoeman neem van 4-11 April 2011 in Pinetown aan die
IPT (Inter Provincial Tournament) deel en word in die 0/18 SA Aksienetbalspan
ingesluit.
Foto 0292
~ ~ ~ ~ ~
SOCCER 2011
Soccer u/17
The Team:
Benji Mokgosi, Ndade Vinger, Katleho Mofokeng, Tebogo
Maile, Kgotso Motloung,
Mpumi Nabileyo (Captain), Karabo Mnywabe, Moses Modise,
Lubabalo Makhalima, Fifi Ramoliki,
Abedi Ntsoahae, Sbu Maseko, Themba Mpembe
MANAGER: me Elizabeth Zwane
Vaal River Soccer League u/17
Affies vs Suncrest
5-1
u/19 Affies vs Suncrest 4-1
u/17 Affies vs Riverside 3-0
u/17 Affies vs Sasolburg High 3-2
SOCCER 2010
Mr Ishmael (Ishy) Molete (ex Affie learner) has been
appointed soccer coach for Affies.
Affies is affiliated to the Vaal River Soccer
League since 2009, and in 2010 year 2 Affies
soccer teams are registered in this league.
GAMES PLAYED:
24/02/2010
Affies 3, Sasolburg H/S 3 (1st teams friendly)
11/04/2010
Affies 4, Vaalpark Articon 5 (1st teams friendly)
29/04/2010 Affies 6, Suiderlig 2 (Vaal River Soccer League)
04/05/2010 Affies 1, Prestigious H/S Vanderbilpark 1 (Vaal River Soccer League)
12/05/2010 Affies 9, Fakkel 1 (Vaal River Soccer League)
18/05/2010 Affies 1, HTS 0 (Vaal River Soccer League)
19/05/2010 Affies 0, SHS 1 (Vaal River Soccer League)
~ ~ ~ ~ ~
SKYFSKIET 2011
SA KAMPIOENSKAPPE BY AFFIES AANGEBIED SEPTEMBER/OKTOBER
3P Springer
0/20
Vincent
Vermaak
Goud (1ste)
O/20 – 3P Springer = 476 / 600
Algeheel
tweede (silwer) vir 3P Springer in die kategorie
Vincent
verwerf sy SA kleure vir 0/20

Emsie
Cilliers het 3de gekom (brons) ook vir 3P Springer O/14
Cobus van den
Berg het 4de gekom vir 3P Springer 0/16
Cobus verwerf sy OVL klere vir O/16

Vincent Vermaak
3P Sporter 536/500
0/20 1ste plek (goud)
Algeheel 1ste plek (goud)
10M Sporter 509/600
0/20 1ste plek (goud)
algeheel tweede (silwer)
Cobus van den Berg
3P Veer
0/16 3de plek (brons)
Algeheel derde (brons)
OVL LIGA 4: 23 JULIE 2011
3P SPRINGER O/14
MP RABIE
1ste PLEK
3P SPRINGER 0/16
COBUS VD BERG
1ste PLEK
3P SPRINGER O/20
VINCENT VERMAAK
1ste PLEK
3P SPORTER O/16
ARNO VAN
ZYL
3de PLEK
3P SPORTER O/20
VINCENT VERMAAK
1ste PLEK
LIGA 1 – 26
Februarie 2011
3P Springer
O/14:
Emsie
Cilliers – 3de
285/600
Reynard vd
Walt – 4de
268/600
Tjaart du
Toit – 5de
266/600
Arno Strydom
– 10de
239/600
Zandre van
Wyk – 11de
223/600
Johan Jacobs
– 12de
211/600
MP Rabie –
13de
209/600
Andre Herbst
– 15de
112/600
Helgard vd
Westhuizen – 16de
103/600
3P Springer
O/16:
Arno
van Zyl – 9de
241/600
James Swart
– 11de
190/600
Alex Le Roux
– 12de
187/600
3P Springer
O/20:
Armand Sharp
– 6de
223/600
3P Sporter
O/16:
Cobus van
den Berg – 2de
433/600
3P Sporter –
O/20
3P Springer
– O/20
10M Sporter
– O/20
LIGA 2 – 14
Mei 2011
Emsie
Cilliers – 5de
260/600
Arno Strydom
– 6de
255/600
Tjaart du
Toit – 7de
242/600
Helgard vd
Westhuizen – 9de
171/600
Andre Herbst
– 10de
154/600
3P Springer
O/16:
Arno van Zyl
– 7de
320/600
Louis
Taljaard 10de
242/600
James Swart
– 11de
232/600
Leo-Mandie
Leach
13de
218/600
3P Springer
O/20:
Armand Sharp
–
6de
250/600
3P Sporter –
O/20
10M Sporter
– O/16
10M Sporter
– O/20
LIGA 3 – 4
Junie 2011
3P Springer
O/14:
MP Rabie –
4de
303/600
Tjaart du
Toit –
6de
257/600
Andre Herbst
–
7de
237/600
3P Springer
O/16:
Louis
Taljaard 10de
242/600
Leo-Mandie
Leach
5de
325/600
Tiaan
Brooderyk
10de
214/600
3P Springer
O/20:
Armand Sharp
– 5de
246/600
3P Sporter –
O/14
3P Sporter –
O/16
3P Sporter –
O/20
Vincent
Vermaak
1ste
534/600
10M Sporter
– O/16
10M Sporter
– O/20
SKYFSKIET 2010
UITSLAE VAN SA KAMPIOENSKAPPE, 24 & 25 SEPTEMBER
VINCENT VERMAAK VERWERF O/16 SAARA KLEURE (SA KLEURE)
Hy ontvang ook 4 medaljes: 1 Goud, 1 Silwer en 2 brons
ORANJE-VAAL PRYSUITDELING 2010 - AUGUSTUS
VINCENT VERMAAK
TROFEE VIR BESTE 3P SPORTER SKUT, SENIOR AFDELING
BESTE ALGEHELE SKUT VAN DIE JAAR
MEDALJES: GOUD (3P Sporter), SILWER (10M Sporter), SILWER (3P
Veer),
SILWER (Beste vordering 10m Sporter, deel met Cobus vd Berg)
INGESLUIT IN ORANJEVAAL SPAN WAT AAN SA'S DEELNEEM
COBUS VAN DER BERG
TROFEE VIR BESTE 3P VEER JUNIOR, BESTE VORDERING IN SPORTER KLAS
MEDALJES: GOUD (3P Veer), SILWER (3P Sporter), BRONS (10m Sporter), GOUD (Beste vordering in sporter klas), SILWER (beste vordering in 10m sporter, deel met Vincent)
INGESLUIT IN ORANJEVAAL SPAN WAT AAN SA'S DEELNEEM
ARMAND SHARP
SERTIFIKAAT VAN DEELNAME
SAARA GTRA OPE - 23 JULIE 2010 - DURBAN DEEP
Vincent Vermaak skiet die 4de hoogste punte vir 0/16 met sy 3P sporter: 524 uit 600
Vincent Vermaak
het 2 goud en 1 brons medalje ontvang (0/16)
Cobus van den Berg skiet by Affies alhoewel hy nog in Gr 7 is. Hy het ook goud gekry vir 0/14
POLOKWANE SKYFSKIET 26 & 27
FEBRUARIE 2010
Vincent
Vermaak
was die enigste Affiedeelnemer by hierdie byeenkoms:
3P
Springer 0/16 – Punte 460/600 - GOUD
Algehele
wenner in die 3P Springer kategorie - GOUD
3P Sporter
0/16: 7de - Punte 489/600
UITSLAE VAN OVL LIGA 1
3P springer 0/14:
Kobus van den Berg 2de plek
3P springer 0/16:
Vincent Vermaak 1ste plek
3P springer 0/20:
Armand Sharp 5de plek
3P sporter 0/14:
Kobus van den Berg 1ste plek
3P sporter 0/16:
Vincent Vermaak 1ste
~ ~ ~ ~ ~
KORFBAL 2011
ORGANISEERDER: MEV HELEEN VAN GREUNEN

Carel Strydom – SA korfball 0/19 mans 2011
KORFBALSPAN
Ilani van Loggenberg,
mev Heleen van Greunen, Melissa vd Merwe, Samantha Hickman,
Leonie Wicks,
Elanza Bieske, Lucinde Rabe, Bernice du Plessis,
Chanté JvRensburg, Elmonette Scheepers
UITSLAE
EERSTE WEDSTRYD: AFFIES VERLOOR 25-15 TEEN DR MALAN H/S - 25 AUGUSTUS
TWEEDE WEDSTRYD: AFFIES WEN 15-14 TEEN OVERVAAL H/S - 25 AUGUSTUS
AFFIES WEN OVERVAAL 20-13 -
1 SEPTEMBER
~ ~ ~ ~ ~
BERGFIETSRY
BERGFIETSRY 2011
FIETSRY – 2011: BORG: Riverside Pedal Pals
Agt fiestryers neem deel aan die Anatomic Hoërskool Fietsry byeenkomste – byeenkomste word gehou by Hartbeespoort Dam, Voortrekker Monument en in Alberton.
BERGFIETSRY 2010
Affies se fietsryers het op 31
Januarie aan die Fast 1 Fietsrybyeenkoms deelgeneem. Pierre Smith het tweede geёindig, Armand Thysse negende, Whiehan Swanepoel 19de, Gerhard Scheepers 20ste en Ryan Murdoch 22ste.
Vyf Affies het aan die
eerste van die reeks “
ALBERTON FIETSWEDREN (JULIE)
Pierre Smith 3de
COUNTRY BERGFIETSWEDREN (WALKERVILLE) - JULIE
Pierre Smith 1ste, Gerhard Scheepers 4de
DIRT MAX WEDREN - AUGUSTUS
30 km 0/19: Pierre Smith 1ste
10 km 0/16: Wiehan Swanepoel 1ste, Johandre Smith 13de
10 km MEISIES 0/14: Amishka Hattingh 1ste, Janine Joubert 2de
~ ~ ~ ~ ~
MUURBAL 2011
Organiseerder: Mnr Francois Minnie
Muurbal het reeds die tweede kwartaal begin met ‘n rondomtalie wat in Vanderbijlpark gespeel is.
Dit was ‘n goeie oefenlopie vir die muurballiga wat die derde kwartaal plaasgevind het.
Daar is drie spanne ingeskryf in ‘n eerste, tweede en derde liga.
UITSLAE
29/7
AHS 1
vs Heilbron 1
6-3
AHS 2 vs SHS 3
3-7
AHS 3 vs SHS 4
4-5
5/08
AHS 1 vs Parys 1
0-12
AHS 2 vs Parys 2
0-12
AHS 3 vs HTS 3
8-4
12/08
AHS 1 vs SHS 1
2-10
AHS 2 vs SHS 2
6-6
AHS 3 vs SHS 6
8-4
19/08
AHS 1 vs HTS 1
9-3
AHS 2 vs HTS 2
8-4
AHS 3 vs SHS 5
6-6
22/08 AHS SEUNS 1STE LIGA vs HTS 9-3
AHS SEUNS 2DE LIGA vs HTS 8-4
26/08
AHS 1 vs Vereeniging H/S 8-4
AHS 2 vs Carel de Wet 1
6-6
AHS 3 vs Parys 3
0-12
5/09 AHS 1 WEN VALIA 2 8-4
5/09 AHS 2 GELYKOP TEEN VANDERBIJL H/S 2
5/09 AHS 3 WEN VANDERBIJL H/S 3 8-4
SPANNE
1ste SEUNS: Lucas Lombard, Johan Stewart, Carel Venter, Niël Minnie
2de SEUNSMUURBALSPAN: Bennie van Zyl, Rinis Minnie, Zander Botha, Wynand Bezuidenhout
3de liga: Sandro Leon-Martin,
Louise Bester, Elmarie Broodryk, Chantel Muller
MUURBAL 2010
AFFIES SPEEL MET 3 SEUNSSPANNE EN 2 DOGTERSPANNE IN DIE VAALDRIEHOEK LIGA
UITSLAE: VRYDAG 30 Julie
Affies 1ste seuns verloor teen HTS 10-4
Affies 2de seuns verloor teen HTS 9-5
5 AUGUSTUS
Affies verloor teen SHS
Beste spelers: Armand Thysse (wen 3-0), Marisa Pienaar (wen 2-0)
18 AUGUSTUS
SEUNS 1STE VERLOOR TEEN HEILBRON
~ ~ ~ ~ ~
RINGBAL 2010
Jowilna van den Berg, gr 11 Affie, is in die 0/17 Sedibeng Ringbalspan ingesluit en is kaptein van die span.
JOWILNA VERWERF IN SEPTEMBER SA KLEURE
SKOPBOKS
Jeroen Smook verwerf ‘n goue- en ‘n silwermedalje in Skopboks
gedurende die 2009 wêreldkampioenskappe in Italiё.
MARATHON & HALF-MARATHON 2010
Sandro Leon-Martin completed the following races this year:
Sasol 10km (6 February), Valentines night race 15 km, Cape Gate Vaal Marathon 21.1 km (11 March)
Vaal University of Technology Night Race: 15 km
Indeks | Akademie | Beheerliggaam en Ouervereniging | Sport | Kultuur en ander aktiwiteite | Personeel | UK | Personeel E-POS | Waar om ons te vind | Kommentaar/ Inligting | Nuusbrief | Oudstudenteblad | Kennisgewing en Nuus | Site Map