Affies


Go to content

Main menu:


Atletiek

ATLETIEK

 

 

ORGANISEERDER:  Me Heleen van Greunen

[heleen.vangreunen@gmail.com]

 

 

ATLETIEK 2014

 

 

Die uitslae van die SA's wat gehou is in Polokwane vanaf 26-29 Maart :

 

Innocentia Tshamano 0/19 Dogters
100mH - 8ste plek
Aflos - 2de plek

 

Sunelle Botha 0/17 Dogters
Spiesgooi - 3de plek

 

Amy Mofokeng 0/17 Dogters
3000m Stap - 5de plek

 

Juandre Kok 0/17 Seuns
Driesprong - 12,87m ( kry nie plek nie )

 


 

 

v.l.n.r Amy Mofokeng (500m stap) ; Juandre Kok (Driesprong) ; Sunelle Botha (spiesgooi) ; Innocentia Tshamano (100mH)

 

Verteenwoordig Vrystaat 26 tot 29 Maart in Polokwane.

 

 


 

 

Hiermee net die atlete wat gekies is in die Vrystaatspan wat deelneem by die
Suid Afrikaanse kampionskappe in Polokwane die 26 - 29 Maart.

 

 

Juandre Kok - Driesprong

Innocentia Tshamano - 100m H

Amy Mofokeng - 5000 m Stap

Sunelle Botha - Spiesgooi

 

 

 

 

NB : Onthou asb dat die posisies niks tel nie en
dat die atlete gekies word vir die Vrystaatspan om SA's toe te gaan.
Atlete moet wel kwalifiseer om deur te kan gaan.

 

 

Eerste plekke

Juandre Kok 0/17 - Driesprong

Sunelle Botha 0/17 - Spiesgooi ( kwalifiseer )

 

 

 

Tweede plekke

Marko Lewis 0/14 - 300mH

Marko Lewis 0/14 - 100mH

 

 

 

Derde plekke

Michelle Habig 0/16 - 400m H

Michelle Habig 0/16 - 100 mH

Amy Mofokeng 0/17 - 5000 m Stap

Amenity Viljoen 0/14 - 3000 m Stap

Innocentia Tshamano 0/19 - 100mH ( Kwalifiseer )

Raymond Thompson 0/16 - 110 mH

Amiskha Hattingh 0/19 - 400 m

 

 

 

 

 

ATLETIEK 2013

 

DATUMS VAN BYEENKOMSTE

(ONDERHEWIG AAN VERANDERINGE)

 

HTS byeenkoms 26 Jan

Vaal Rivier. 6-7 Feb

Fezile Dabi. 20-21 Feb

Vrystaat. 8-9 Mrt

Sa's 22-23 Mrt

 

SAIRA-LEE NEL ONTVANG DIE NEDBANK MERIETETOEKENNING

VIR HAAR PRESTASIES IN DIE HAMERGOOI-ITEM

 

26 JANUARIE 2013

HTS Sasolburg - KFC byeenkoms

 

Derde plekke

Michelle Habig 90mH

Michelle Habig 200m

Rindi Rheeder Diskusgooi

Amischka Hattingh 400m

Lerien Otto Verspring

Lerien Otto. Driesprong

 

Tweede plekke

Rethabile Ndlazi Verspring

Michelle Habig 300mH

Rindi Rheeder Gewigstoot

Sunelle Botha Spiesgooi

Amischka Hattingh 200m

Marisa Pienaar Spiesgooi

Dawie Bekker Diskusgooi

Jan Vlok Hoogspring

 

Eerste plekke

Innocentia Tshamano 100mH

Saira-lee Nel Hammergooi

Woulan Hattingh 400m

Raymond Thompson Paalspring

Raymond Thompson 100mH

Mpumi Nabileyo 800m

 

Top 50 Atlete vir die dag

 9de uit 50 Saira-lee Nel Hamergooi

23ste uit 50 Sunelle Botha Spiesgooi

44de uit 50 Rindi Rheeder Gewigstoot

 

 

 

VAALRIVIER BYEENKOMS - 6&7 FEBRUARIE 2013

UITSLAE:  21 Goud, 19 silWer, 9 brons

9 Top 50 items

 

 

 

FEZILE DABI ATLETIEK - 20 & 21 FEBRUARIE 2013

 

15 GOUD

10 Silwer

9 Brons

 

INGESLUIT IN FEZILE DABISPAN VIR VRYSTAATBYEENKOMS IN BLOEMFONTEIN:

 27 individuele atlete + 2 Aflossspanne

 

4de plekke deur na Vrystaat

Mariska Venter - Spiesgooi

Monique Burger - Diskusgooi

Lerien Otto - Verspring

Marcel Pheasel - Hoogspring

Rudolf Grove - Diskusgooi

 

3de plekke

Chantel Els - Spiesgooi

Rethabile Ndlazi - Verspring

Luhette Wessels - 3000m

Taylor Platt - Gewigstoot

Denita Smit - Diskusgooi

Innocentia Tshamano - 100m

Ruan Skinner - Spiesgooi

Justin Ball - 110mH

 

2de Plekke

Rethabile Ndlazi - 90mH

AHS 0/15 Aflos Dogters

Ane Mclean - Spiesgooi

Lerien Otto - Driesprong

Woulan Hattingh - 100m H en 400m

Amiskha Hattingh - 400m

Jan Vlok - Hoogspring

Christiaan Franke - 100m

AHS 0/19 Seuns Aflos

 

1ste plekke

Michelle Habig - 90mH ; 300mH en 200m

Rindi Rheeder - Diskusgooi en Gewigstoot

Amy Mofokeng - 5000mStap

Sunelle Botha - Spiesgooi

Carina Visser - Hoogspring

Innocentia Tshamano - 100mH

Amiskha Hattingh - 200m

Marisa Pienaar - Spiesgooi

Saira-lee Nel - Hammergooi

Raymond Thompson - 100mH

Cobus Vosloo - 5000m Stap

Christiaan Franke - 110mH

 

 

VRYSTAATBYEENKOMS

3de plekke

Michelle Habig 300mH 47.97s

Amiskha Hattingh 200m 27.28s

 

2de Plekke

Michelle Habig 90mH 13.93s

Lerien Otto Driesprong 10.24m

 

1ste plekke

Amy Mofokeng 5000m Stap 32:40.93s

Sunelle Botha Spiesgooi 42.51m ( verbeter die rekord ) Saira-lee Nel Hammergooi 41.33m

Raymond Thompson 100mH 13.35s

 

 Atlete ingesluit in die Vrystaatspan wat SA's toe gaan op 22 en 23 Mrt in Oos London.

 Michelle Habig

Raymond Thompson

Saira-lee Nel

Sunelle Botha

Christiaan Franke

 

 

ASA SPAN

ATLETE IN DIE ASA-SPAN INGESLUIT:

Raymond Thompson, Christiaan Francke, Rindi Rheeder, Sunelle Botha, Saira-Lee Nel

 

UITSLAE: SA SKOLEBYEENKOMS

M. Habig - 6de

R. Thompson - 10de

S. Botha - uitgeval ( 36m )

C. Franke - nie deur na Finaal

S. Nel - 4de

 

UITSLAE: ASA BYEENKOMS

M. Habig - Uitgeval

R. Thompson - 5de

R. Rheeder - Uitgeval

S. Botha - Uitgeval

C. Franke - nie deelgeneem nie

S. Nel - 6de

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

ATLETIEK 2012

 

Die volgende Atlete is gekies vir die SA school national championships ( SASA ) wat gehou is op 14 Desember 2012 by die Universiteit van Pretoria atletiekbaan. Hulle behaal die volgende prestasies:

 Michelle Habig 2de plek in 90mH

Innocentia Tshamano 3de plek in 100mH

 

 

AFFIES IN DIE 2012 VRYSTAAT SPAN:

Sunél Botha

Christiaan Franke

Saira-Lee Nel

 

 

 

 

VRYSTAAT BYEENKOMS 2012

16 & 17 MAART

 

DRIE 1ste PLEKKE

VIER 2de PLEKKE

DRIE 3de plekke

VIER 4de PLEKKE

TWEE 5de PLEKKE

VIER 6de PLEKKE

 

TOP ATLETE

MICHELLE HABIG:   1. 90m H, 2. 300m H,  3. 200m

LERIEN OTTO:  2. 400m H

INNOCENTIA TSHAMANO:  2. 100m H

SAIRA-LEE NEL:  1. hamergooi

MINETTE KLEYNHANS:  3. 200m

JUANDRÉ KOK:  1. driesprong

CHRISTIAAN FRANKE:  2. 110m H

AFLOS SEUNS 0/17 derdeplek:

Christiaan Franke

Justin Ball

Jan Vlok

 Xavier Johnson

 

 

 

 

 

FEZILE DABI 2012
(NOORD-VRYSTAAT)
1 & 2 MAART

14 EERSTEPLEKKE

 

15 2e PLEKKE
 

7 3e PLEKKE
 

 14 4e PLEKKE
 

 4 5e PLEKKE
 

8  6e PLEKKE

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


ATLETIEK 2011

 

DIE VRYSTAATSE SKOLE-ATLETIEK AFRIGTERSVERENIGING SE
AFRIGTER- EN ATLEETKURSUS VIND VAN 9-14 DESEMBER PLAAS.

VIER AFFIE-ONDERWYSERS EN EEN OUDLEERLING NEEM DAARAAN DEEL.
  

 

HUISSPORT 28 OKTOBER

VOORBEREIDING VIR 2012 ATLETIEKSEISOEN

Die Affies bring hul gees, vir die eerste keer in Affies huissport geskiedenis, na die DP de Villiers stadion. Die Cowboys en die S.W.A.T. spanne het omtrent die stadion se mure met hulle gees laat bewe.  

 

DIE BESTE GEES VAN DIE BYEENKOMS WAS DIE VALKE S'N!

DIE KLERETOEKENNING GAAN AAN DIE ARENDE EN......

DIE BESTE ATLETIEK:  DIE VALKE!!

 

 

Vaalrivier – 9 en 10 Februarie 2011

 DEELNEMERS: D. Msibi, C. Venter, D. Briedenhann, G. Neuhoff, J. Ball, R. Swanepoel.

 N. Van Staden, L. Otto, S. Nel, M. Mohlala, A. J. van Rensburg, C. Franke, J. Vlok, B. Van den Berg

 L. Ganz, L. Rabe, M. Kleinhans, S. Otto, J. Jacobs, X. Johnson,  M. Neethling, K. Bekker, M. Pienaar,

C. Visser, A. McLean, C. Bezuidenhout, J. Van Landenghem, T. Van Zyl, R. Botha

 C. Opperman, C. Grobler, M. Schoeman, J. de Jager, C. Van der Merwe, C. Moremoholo, J. Joubert, K. Makega

J. Kok, A. Opperman, S. Botha, F. Kafela, A. Hattingh, M. Van Rensburg, I. Tshamano, A. Mofokeng, L. Cloete

 

PRESTASIES:

17 derde plekke

   12 tweede plekke

18 eerste plekke

 

Fezile Dabi – 23 en 24 Februarie 2011

 DEELNEMERS:

M. van Rensburg, D. Msibi, X. Johnson, J. Vlok, C. Venter, D. Briedenhann, G. Neuhoff, J. Ball, C. Franke,

R. Swanepoel, L. Otto,  A. Hattingh, J. Joubert, A. Opperman, S. Botha, C. Visser, A. McLean, C. Opperman,

 M. Neethling, M. Kleinhans, S. Nel, K. Bekker, M. Pienaar, C Moremoholo, A. Mofokeng, I. Tshamano, F. Kafela

 C. Grobler, L. Rabe, T. van Zyl, Me. L. Lloyd, A. J. van Rensburg, S. Otto, L. Ganz

 K. Makega, J. Jacobs, C. Van der Merwe, R. Botha, J. Kok, L. Cloete, M. Mohlala

  

PRESTASIES:

8 derde plekke

 9 tweede plekke

13 eerste plekke

 

  

Vrystaat – 11 en 12 Maart 2011

 DEELNEMERS:

 J. Jacobs, J. Vlok, M. Mohlala, D. Msibi, C. Venter, G. Neuhoff, J. Ball, C. Franke, R. Swanepoel, L. Otto,

X. Johnson,  A. Hattingh, S. Botha, C. Visser, A. McLean, C. Opperman, M. Neethling, M. Kleinhans, S. Nel,

 M. Pienaar, C. Moremoholo, J. Kok, M. van Rensburg, F. Kafela, I. Tshamano, T. Van Zyl, Me. L. Lloyd,

 A. J. van Rensburg, S. Otto, A. Mofokeng.

 

PRESTASIES:

5 derde plekke

4 tweede plekke

1 eerste plek

 

S.A’s – 24, 25 en 26 Maart 2011

Die volgende leerders dring deur na die kampioenskappe:

Amishka Hattigh

Saira-lee Nel

Sume Otto

George Neuhoff

PRESTASIES:

Saira-lee Nel verwerf ‘n brons medalje tydens die S.A’s met Hammergooi.

Sy en Sume Otto word dan ook genooi om aan die Youth S.A. Championship in Germiston deel te neem.

Saira-Lee word in Oktober genooi om aan die SA UITNODIGING ATLETIEKKLAMPIOENSKAPPE deel te neem.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

ATLETIEK 2010

 

SAIRA-LEE NEL is ingesluit in die Vaaldriehoekspan wat op 20 November 2010

aan die SA Baan- en Veldbyeenkoms in Durban gaan deelneem.

Sy neem op 20 Nov 2010 aan die ASA SUB YOUTH TRACK & FIELD Inter-Provincials KZN Championships  op Kings Park atletiekstadion in Durban deel.

Saira-Lee neem in die ouderdomsgroep 15 jaar aan die hamergooi-item deel. Sy behaal die eerste plek en ontvang  `n goue medalje.  Sy verbeter ook die SA-rekord met 10 meter.

 

GEORGE NEUHOFF word uitgenooi na die

SYRAC PROVINCIAL MERIT AWARDS seremonie.

 

26 & 27 MAART:  SA ATLETIEKBYEENKOMS OP DP DE VILLIERSSTADION

George Neuhoff 2de in 110m hekkies

Sumè Otto 3de in 100m hekkies

Minette Kleynhans 4de in 100m hekkies

 

7 AFFIES IN DIE VRYSTAATSPAN!

 

 Saira-Lee Nel, Minette Kleynhans, Sumè Otto

George Neuhoff, Lawrence Tseitsi, Jan Vlock, Heinrich Wentzel

 

               

DIE AFFIEDANSERS TREE IN DIE OPENINGSEREMONIE VAN

DIE SA ATLETIEKBYEENKOMS OP - 26 MAART 2010

VRYSTAATBYEENKOMS - 5 & 6 MAART 2010

Amischka Hattingh    80m hekkies    4de

Konri Bekker             90m hekkies    3de

Minette Kleynhans     100m                3de

Minette Kleynhans     100m hekkies   1ste

Minette Kleynhans     400m hekkies  1ste

Saira-Lee Nel            Hamergooi       1ste

Sumè Otto                   100m               4de

Sumè Otto                 100m hekkies    2de

Affies aflosspan        4X100m aflos   4de

 Jan Vlock                    Hoogspring       3de

Christiaan Franke       100m hekkies    3de

George Neuhoff         100m                 4de

George Neuhoff        110m hekkies     1ste

Lawrence Tseitsi       driesprong        1ste

Lawrence Tseitsi        Verspring         2de

 

AFFIES BEHAAL 20 EERSTEPLEKKE IN DIE SUPER 16

ATLETIEKBYEENKOMS OP PILDITCHSTADION IN PRETORIA

 

MINETTE KLEYNHANS

WORD AANGEWYS AS DIE BESTE ATLEET VAN DIE SUPER 16-BYEENKOMS

FEZILE DABI ATLETIEKBYEENKOMS

18, 19 FEBRUARIE 2010

  AFFIES BEHAAL:    

                         12    1ste plekke

                         15   2de plekke

                         12   3de plekke

                         4     4de plekke

                         2     5de plekke

                         1  6de plek

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Indeks | Akademie | Beheerliggaam en Ouervereniging | Sport | Kultuur en ander aktiwiteite | Personeel | UK | Personeel E-POS | Waar om ons te vind | Kommentaar/ Inligting | Nuusbrief| Oudstudenteblad | Kennisgewing en Nuus


 

                               Instandhouding van bladsy: C Bresser

Back to content | Back to main menu