Main menu:
MODERNE DANS: EKSAMENPRESTASIES
Je’meane Viljoen en Ina-Marč Janse van Rensburg lę in Mei 2010 Moderne danseksamens af.
UITSLAE:
Moderne Dans, Klopdans, Hip-hop, Kontemporer, Sosiale Ballroom en Latyns-Amerikaans
Vaaldriehoek Dansfees: 5 A, 8 A+, 2 A++
Dring by SA Talentkampioenskappe deur na Nasionale vlak. Ontvang Provinsiale kleure vir dans.
By Kampioenskappe: 5 silwer en 6 brons medaljes.
Verteenwoordig
plaaslike distrik in
Dansskool Prysuitdeling: Trofee vir pligsgetroue deelname, Alsydigste danser, Beste presteerder in Snr Afdeling 2010
Die broers Hugo en Markus Madelein is kranige moderne- en HipHop dansers. Hulle het aan ‘n landswye
HipHop-kompetisie deelgeneem en hul duet het ‘n eersteplek behaal.
Saam met ‘n groep
leerders het hulle aan ‘n Sang- en Danskompetisie van
die Departement van Onderwys deelgeneem en die Noord-Vrystaat (Fezile Dabi)
afdeling gewen.
Op 20 April het hulle in
Hugo het in 2009 matriek geskryf en is reeds in Januarie 2010 op pad na Europa om saam met die
spelers en dansers van die baie gewilde "African Footprint" met die stuk te toer. Hierdie musiekspel word
węreldwyd opgevoer en is jare lank reeds baie gewild by internasionale gehore.

Vereeniging kunsfees uitslae
Dans:
Hugo Madelein 3 A+++
Markus 2 A++, 1 A+
Gesamentlik 1 A+
Gumboots-dans: A++
Indeks | Akademie | Beheerliggaam en Ouervereniging | Sport | Kultuur en ander aktiwiteite | Personeel | UK | Personeel E-POS | Waar om ons te vind | Kommentaar/ Inligting | Nuusbrief | Oudstudenteblad | Kennisgewing en Nuus | Site Map