Main menu:

'n Stampvol Fakkelgemeente! Stampvol Affies! Affies se Die meisies en dames van Affies gedenk jaarliks
jaarlikse Kerssangdiens word jaarliks net voor die aanvang die Wêreldbiddag vir Vroue. Ds Maralise Janse van
van die eindeksamen gehou. Die Gospel groep, mimiekgroep, Rensburg van die Hervormde Kerk in Vanderbijlpark
Affie musiekmakers, samespraak en koor word afgewissel met skriflesing was die keer die inspirerende gasspreker.
deur van die leerders. Hierdie geleentheid is altyd ‘n
atmosfeer-gevulde afsluiting van die Affies se skooljaar.
"30 seconds kneel down": die Affies saam in Affies was baie bevoorreg om besoek te kry van 'n
stilgebed in die vierkant. Dit is reeds 'n rondreisende evangelis. Die baie lang man staan bekend
gevestigde tradisie by Affies en vind op as "Small Paul Young". Hy bring sy boodskap deur te teken
versoek van die leerders plaas. terwyl hy praat, en mens sien die boodskap visueel ontvou.
Elke Hemelvaartdag word by Affies geëer met 'n diens in die saal wat deur al die leerders bygewoonword.
In 2009 is die diens waargeneem deur Ds. Craig Saltzmann gelei.
BY AFFIES BEGIN ONS ELKE SKOOLDAG
MET SKRIFLESING EN GEBED
Op hulle laaste skooldag, woon die matrieks, hul ouers en onderwysers 'n biduur in die skoolsaal by. Hulle
verlaat dan die skoolterrein deur 'n erewag van leerders en die Skoolhoof groet hulle by die skoolhek.
DIE GIDEONS BESOEK AFFIES
Mnr Venter van die Gideons het Bybels aan die Graad agt-Affies oorhandig,
waarna die kinders vir hom gebid het.
Indeks | Akademie | Beheerliggaam en Ouervereniging | Sport | Kultuur en ander aktiwiteite | Personeel | UK | Personeel E-POS | Waar om ons te vind | Kommentaar/ Inligting | Nuusbrief | Oudstudenteblad | Kennisgewing en Nuus | Site Map