AFFIESKOMBERSE!! Affies, ons Affies kombersprojek het al wonderlike
dinge opgelewer.
Ons was reeds by twee projekte, waar Affiekomberse aan behoeftiges
geskenk is, betrokke.
As jy nog nie een het nie, of jy wil iemand graag met een bederf,
kontak mev Lindi Jacobs by Affies.
(Tel 016-9761060, e-pos lindij@lantic.net