Affies

kbsdsss

Go to content

Main menu:


Krieket

AFFIES KRIEKET 2011

 

 (Johan Dreyer)

Affies se 0/15A krieketspan het op 3 September 2011 ‘n ligawedstryd teen die Hoër Volkskool op Heidelberg gespeel. Affies het eerste gekolf en kon slegs 87 lopies aanteken. Die Volkies was oppad om die wedstryd op ‘n drafstap te wen. Op een stadium was hulle teling 82/4. En toe, ‘n ineenstorting danksy Affies se “spintwins,  Ryno van Rensburg en Tommie Arpin: 82/5, 84/6, 85/7, 85/8, 86/9, 87/10;  87 almal uit. Vir die Affies was dit die “come back” van die dekade. Die wedstryd het gelykop geëindig, maar vir Affies was dit soos ‘n wen en vir die Volkies soos ‘n reuse pak slae.

 

 

 

 

DIE MEESTERS XI VS DIE 0/15A KRIEKETSPAN OP 11 NOVEMBER:

 

DIE 0/15-SPAN TEKEN 222 ALMAL UIT AAN TEEN DIE MEESTERS

DIE MEESTERS  ANTWOORD MET 223/7 IN 27,2 BOULBEURTE 

DIE MEESTERS wen met 3 paaltjies (16 balle oor)

BESTE KOLWERS VIR DIE MEESTERS: MNR READ (41), MNR GERBER (60)

BESTE BOULERS VIR DIE MEESTERS: MNRE DREYER EN LESSING (4 PAALTJIES ELK)

BESTE KOLWERS VIR 0/15: Francois Kruger (52), Ruan Mostert en Brendon Strydom (30 elk)

BESTE 0/15 BOULER: Brendon Stydom, 2 paaltjies.

 

 

 

 

WENTZEL DE JAGER WORD IN DIE NOORD-VRYSTAAT 0/17 KRIEKETSPAN INGESLUIT.

 

 

MARIUS GERBER IS IN DIE FEZILE DABI 0/18 KRIEKETSPAN INGESLUIT.

 (NEEM AAN VRYSTAAT PROEWE DEEL)

 

 

 

MARIUS GERBER, WENTZEL DE JAGER EN ELVIS MOSEA

 IS NA DIE FINALE NOORD-VRYSTAAT PROEWE GENOOI

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

UITSLAE 2011

 

 

 

 

 SEUNS 2011

 

 

 

 

AFFIES 0/15A - KWARTEINDSTRYD VS TANSVALIA

Transvalia 336 almal uit, Affies 94/10. Transvalia wen met 242 lopies.

 

 

 

AFFIES 0/15B VS VAALPARK ARTICON - 27 OKTOBER 2011

Affies wen met 7 paaltjies

Beste bouler: Tommie Lessing (3 paaltjies)

Beste kolwer: Theuns Holtzhauzen (30 nie uit nie)

 

 

 

AFFIES 0/15A vs DRIEHOEK -  21 OKTOBER 2011

Affies wen met 204 lopies

Beste kolwers: Francois Kruger (71), Heinrich van Tonder (53)

Beste bouler: Berndt Freise 6.4 b, 5 vir 25 - speler van die wedstryd

 

 

 

AFFIES VS VANDERBIJLPARK H/S - 14 OKTOBER 2011

Affies wen met 7 paaltjies

Beste boulers: Lucas Lombard (7 brte, 5 plt, 12 lopies)

                      Lucas Visagie (4 brte. 2 plt, 24 lopies)

Beste kolwer: Marius Gerber (13 nie uit)

 

 

 

AFFIES VS VEREENIGING H/S - 26 SEPTEMBER 2011

Vereeniging wen met 145 lopies

Affies beste kolwer: Johan Jacobs. Beste boulers: Berndt Freise, Brandon Strydom

 

 

 

AFFIES EERSTES VS HTS SASOLBURG - 24 SEPTEMBER 2011

Affies wen met 7 paaltjies

Beste kolwers: Lucas Lombard (39), Carel Venter (26 n.u.n.)

Beste boulers: Hennie vd Berg (5 brte, 3 paaltjies vir 16 lopies)

Lucas Lombard (10 brte, 3 paaltjies vir 16 lopies)

 

 

AFFIES 0/15B VERLOOR TEEN SAPPHIRE

 

 

AFFIES 0/15A VS DR MALAN H/S - 19 SEPTEMBER 2011

AFFIES WEN MET 148 LOPIES.

Affies 260/8, Dr Malan 112/10

Beste kolwer MP Rabie (75), Beste bouler Berndt Freise (6 overs, 1 maiden, 10 lopies, 3 paaltjies)

Uitstekende veldwerk (3 run outs)

 

 

AFFIES 0/15A VS SASOLBURG H/S - 10 SEPTEMBER 2011

SHS 215 almal uit,  Affies 157 almal uit 

Affies beste bouler: Brandon Strydom, beste kolwer: Francois Kruger.

 

 

AFFIES 0/15B VS WILGERIVIER H/S

Affies verloor met 19 lopies.

Beste kolwer: Ivan Buys

 

 

AFFIES 1STE VS DRIERIVIERE H/S- 3 SEPTEMBER 2011

Affies wen met 282 lopies

Beste boulers: Chris Kruger (4 paaltjies), Hennie vd Berg (3 paaltjies)

Beste kolwers: Carel Venter (171), Hennie vd Berg (131 n.u.n.)

 

 

AFFIES VS VOLKSKOOL - 3 SEPTEMBER 2011

Gelykop:  87/10

Spelers van die wedstryd: Tommie Arpin, Ryno van Rensburg

 

 

AFFIES 0/15A VS GNL SMUTS  -  27 AUGUSTUS 2011

Affies wen met 126 lopies

Beste kolwer: Elvis Mosia (83 lopies); Beste bouler: Berndt Freise (4/29)

 

 

AFFIES 0/15A VS HTS VEREENIGING  - 20 AUGUSTUS 2011

HTS wen met 229 lopies

 

 

AFFIES 0/15A VS VANDERBIJLPARK H/S  -  13  AUGUSTUS

Affies wen met 8 paaltjies
Speler van die wedstryd: Brendan vd Berg (5/2)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

AFFIES MEISIEKRIEKET 2011

 

AFFIES VS TRANSVALIA - 24 OKTOBER

Affies verloor teen Transvalia

 

 

10 OKTOBER -  AFFIES VS FRANKFORT

Affies meisies wen teen Frankfort met 70 lopies.

Beste kolwers: Nicky (62) en Jani (30)

Beste boulers: Nicky (2 paaltjies vir 11 lopies), Pikkie (2 paaltjies vir 11 lopies)

 

 

19 SEPTEMBER - AFFIES VS TANSVALIA H/S

Affies wen Transvalia met 217 lopies

Nicky 139 lopies, Denita 44 lopies

 

  

12 SEPTEMBER - AFFIES VS VANDERBIJLPARK H/S

Affies wen met 10 paalties. Vanderbijlpark uit vir 32 lopies.

Affies teken die wenlopies in die 3e boulbeurt aan.

 

 

3 SEPTEMBER - AFFIES VS CAREL DE WET HTS

Affies wen met 27 lopies

 

 

31 AUGUSTUS - AFFIES 0/15 WEN SASOLBURG H/S  7-3

 

 

29 AUGUSTUS  -  AFFIES WEN GNL SMUTS H/S MET 80 LOPIES

Beste kolwer: Nikkie de Lange (113 lopies)

Beste boulers: Nicolene (4/10), Nikkie (5/25)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

AFFIES KRIEKET 2010

 

AFFIES KRIEKETTOER NA ENGELAND -  JUNIE 2010

 

Affies se eerste krieketspan het gedurende die laaaang Junie-vakansie ‘n uiters geslaagde kriekettoer na Engeland onderneem. Nege wedstryde in twaalf dae was geskeduleer, waarvan twee wedstryde uitgereën het. Van die sewe oorblywende wedstryde het Affies drie gewen, een gelykop gespeel en drie verloor.

 Daar is nie net krieket gespeel nie; die laaste drie dae is in Londen deurgebring waar elkeen die besienswaardighede van sy keuse kon besigtig.

 

 

Affies krieketspan besoek Lord's Krieketveld tydens hulle Engelandtoer.

Hulle staan hier by die standbeeld van William Grace, 'n krieketlegende.

 

 

 

UITSLAE

 

Abrie Erasmus is in die Vrystaat 0/18 plattelandspan ingesluit

Arnandè Botes is in die Vrystaat 0/15 PG Bison krieketspan ingesluit

 

23 OKTOBER - TRANSVALIA H/S

Affies 0/15A verloor met 9 paaltjies. AHS 57 almal uit, Transvalia 58/1

 

16 OKTOBER - OVERVAAL H/S

AFFIES 1ste WEN OVERVAAL IN 'N TYDWEDSTRYD MET 1 PAALTJIE.

Beste kolwers: Lukas Lombard - 14 & 50 nun

         Niel Peens - 20 & 25

              Arnande Botes - 0 & 36

                   Christoffer Steenkamp - 21

Beste Boulers: Vincent Vermaak - 13 brte 5 plts 30 lopies

      Arnande Botes - 10 brte 42 lop

     Abrie Erasmus - 16 brte 18 lop

 

16 OKTOBER - VEREENIGING H/S

Affies 0/15A speel Saterdag teen Vereeniging H/S in 'n Time-krieketwedstryd. Affies teken 124 almal uit aan in die eerste beurt. Vereeniging antwoord met 249/6 verklaar. Affies kry 58/3 in sy 2de beurt. Die wedstryd het onbeslis geëindig.

 

9 OKTOBER - OVERVAAL H/S

Affies 0/15 verloor met 8 lopies. Hennie van den Berg was met 45 lopies die beste

kolwer en Gerrit Moelich, wat 4 paaltjies geneem het, was die best bouler.

Overvaal het eerste gekolf en 158 lopies aangeteken.

Affies het met 150, almal uit, geantwoord.

 

9 OKTOBER - DRIE RIVIERE H/S

AFFIES 1ste WEN MET 93 LOPIES TEEN DRIE RIVIERE H/S

BESTE KOLWERS:  MARNUS GERBER 44,  WENTZEL DE JAGER 20

BESTE BOULERS: ABRIE ERASMUS - 8 beurte, 4 paaltjies, 25 lopies

                      NIEL PEENS - 2 beurte, 2 paaltjies, 6 lopies

                                                      CHRISTOFFER STEENKAMP - 7 beurte, 3 paaltjies, 38 lopies

 

6 OKTOBER - WELKOM H/S

AFFIES 1ste WEN MET 9 PAALTJIES

BESTE KOLWER: LUCAS LOMBARD -  57 nie uit nie

BESTE BOULER: ABRIE ERASMUS - 4 beurte, 3 paaltjies, 7 lopies

 

16 SEPTEMBER - HTS VEREENIGING

AFFIES 0/15B SPEEL GELYKOP TEEN HTS

RYNARD SWANEPOEL teken 36 lopies met die kolf aan

RAYMOND BOTHA vat 5 paaltjies vir 28 lopies

CORNÈ ERXLEBEN NEEM 3 paaltjies vir 4 lopies

 

11 SEPTEMBER - HTS SASOLBURG

AFFIES 1STE KRIEKETSPAN WEN HTS MET 4 PAALTJIES

BESTE KOLWERS: MARIUS GERBER - 36

                                         VINCENT VERMAAK - 28

BESTE BOULERS: CHRISTOFFER STEENKAMP : 8 beurte 4 paaltjies 19 lopies

                   VINCENT VERMAAK: 8 beurte 2 paaltjies 17 lopies

               LUCAS LOMBARD: 4 beurte 2 paaltjies 18 lopies

                  LAWRENCE TSEISI:  5 beurte 2 paaltjies 23 lopies

 

11 SEPTEMBER - SASOLBURG H/S

AFFIES 0/15A VERLOOR TEEN SHS MET 152 LOPIES.

SHS 353 ALMAL UIT

AHS 201 ALMAL UIT

AFFIES BESTE BOULER: CHRIS KURGER 4 paaltjies 10 boulbeurte

BESTE KOLWERS: HENNIE VD BERG (46 lopies), RYNO VAN RENSBURG (46 lopies)

 

4 SEPTEMBER - VOLKSKOOL HEIDELBERG

O/15A HET OP SATERDAG, 4 SEPTEMBER TEEN VOLKSKOOL HEIDELBERG GESPEEL.

AHS 163 ALMAL UIT, HEIDELBERG 164/8

HEIDELBERG WEN MET 2 PAALTJIES

 

18 AUGUSTUS - DR MALAN H/S

AFFIES 2de WEN DR MALAN H/S MET 3 PAALTJIES

BESTE KOLWERS:  LUKAS VISAGIE - 37 NIE UIT NIE, WENTZEL DE JAGER 19

BESTE BOULERS: LAWRENCE TSEISI - 4 BEURTE, 6 PAALTJIES, 18 LOPIES

                                   WENTZEL DE JAGER - 2 BEURTE, 2 PAALTJIES, 14 LOPIES

 

28 AUGUSTUS VS VANDERBIJLPARK H/S

AFFIES 1ste WEN VANDERBIJLPARK MET 8 PAALTJIES

Affies kolf eerste en boul Vanderbijlpark H/S almal uit vir 58.

BESTE BOULERS VIR AFFIES: Shaun Strijdom - 6 beurte, 5 paaltjies vir 13 lopies

                                                                            Christoffer Steenkamp - 6 beurte, 2 paaltjies vir 19 lopies

Affies gaan kolf en verbeter Vanderbijlpark se telling met nog 8 paaltjies staande.

BESTE KOLWER: Niel Peens met 31 lopies nie uit nie.

 

AFFIES 0/15A WEN TEEN VANDERBIJLPARK H/S MET 176 LOPIES

AHS: 253 almal uit, Vanderbijlpark 77 almal uit

BESTE KOLWER: Gerrit Moellich (72)

BESTE BOULER: Drickus Lombaard (4 paaltjies vir 2 lopies)

SPELERS GEKIES OM AAN DIE FINALE

FEZILE DABI STREEK PROEWE DEEL TE NEEM

OP 7 SEPTEMBER 2010

0/18 Abrie Erasmus, Marius Gerber, Christoffer Steenkamp

0/15:  Elvis Mosia, Arnande Botes, Gerhard Moellich

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

AFFIES KRIEKET 2009

 

Kriekettoer Augustus 2009

 Die eerste krieketspan het ‘n kort voorseiesoentoer na Vryheid in Natal onderneem waar daar onderskeidelik teen H/S Pionier en H/S Vryheid gespeel is.

 

Carel Venter en Charl Steyn is in die verre Noord Vrystaat 0/18 krieketspan ingesluit.

 Wentzel de Jager is gekies as lid van die 0/15 Verre Noord-Vrystaat krieketspan.

MEISIEKRIEKET

 Die meisiekrieketspan van Afrikaanse H/S het op Maandag, 2 November 2009, die Vaaldriehoekliga gewen. Hulle het H/S Driehoek in die semifinaal kafgedraf met 6 paaltjies en H/S Transvalia oortuigend in die finaal met vier paaltjies gewen.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Indeks | Akademie | Beheerliggaam en Ouervereniging | Sport | Kultuur en ander aktiwiteite | Personeel | UK | Personeel E-POS | Waar om ons te vind | Kommentaar/ Inligting | Nuusbrief | Oudstudenteblad | Kennisgewing en Nuus | Site Map

 

Back to content | Back to main menu