Main menu:
NETBAL

Organiseerder:
mev
CHANTEL HOLT (082 558 1480)
mev Rina Payne by 072 188553
NETBAL 2012
Netbaloefeninge begin Maandag 23 Januarie.
DIE BEGIN VAN 'N NETBALAKADEMIE WAT 10 WEKE LANK
DEUR MEV E CALITZ AANGEBIED WORD.
KOSTE: R150
Al die A-spanne
toer vanaf 30 Maart – 1 April na Nandini (30
min vanaf Sasolburg).
KOSTE: R650 per persoon.
Die proewe vir hierdie spelers sal op 27 Februarie gespeel word.
'N KURSUS VIR B- EN C-SPANNE WORD OP 13 + 14 APRIL BY DIE SKOOL AANGEBIED
KOSTE: R150
ELKE AFFIE NETBALSPELER MOET AAN DIE BEGIN VAN DIE SEISOEN
'N SPRINGTOU EN 'N TENNISBAL BY HULLE AFRIGTERS INHANDIG.
Netbaldatums vir 2012
(Onderhewig
aan verandering)
20, 21 Januarie - Onderwysers Afrigtingskursus
(Twee 0/18 spanne kom help)
23 Januarie - Oefeninge begin vir leerders
25 Januarie - Akademie begin vir leerders by skool
25 Februarie - NSA Level 1 (C Holt, A van Zyl, J Jonker, L vd Berg)
28 Februarie - “Basic Umpire”
1 Maart - “Rule discussion + Exam”
3 Maart - Super 16 Cullinan
5 Maart - “Advance course Affies” (Benodig twee spanne)
7 Maart - “Coaching Beginners”
10 Maart - Wintersportdag / Super 16 Alberton High
13 Maart - “Bleep test”
14, 15 Maart - Gradering
24 Maart - Super 16 (Kanonkop - WEG)
27 Maart -Super 16 (Nylstroom- WEG)
30 Maart – 1 April TOER A-SPANNE (NANDINI)
12 April - Overvaal (Tuis)
13, 14 April - KURSUS B- SPANNE (AFFIES)
14 April - SUPER 16 (FINAAL)
16 April - Vaalrivier Proewe (Frankfort)
23 April - Fezile Dabi Proewe
29 April - Wilgerivier (WEG)
3 Mei - Parys (TUIS)
8 Mei - SHS (TUIS)
9 Mei - Jaguars Proewe
17 Mei - Heilbron (WEG)
22 Mei - Vaalrivier Finaal
30 Mei - Fezile Dabi Finaal
VOLLEDIGE UITSLAE – VRIENDSKAPLIKE WEDSTYRDE INGESLUIT
NETBAL 2010
Wintersportdag 2010
Netbal uitslae
o/19
|
Affies |
Wilgerivier |
8-26 |
Verloor |
|
Affies |
Suiderlig |
16-17 |
Verloor |
o/16
|
Affies |
Drie riviere |
29-1 |
Wen |
o/15
|
Affies |
Suiderlig |
18-3 |
Wen |
|
Affies |
Drie riviere |
16-5 |
Wen |
o/14
|
Affies |
Drie riviere |
13-2 |
Wen |
|
Affies |
Suiderlig |
12-2 |
Wen |
NETBAL 2009
Die 0/15B-span wen die Fezile Dabi-liga
Nita Scriven (0/14) en Minette Kleynhans (o/15)
is in die onderskeie Fezile Dabi-spanne
ingesluit