Main menu:
SKAAK
SKAAK 2012
JACQUES VAN RENSBURG het Saterdag, 4
Februarie, aan die Heidelberg Ope deelgeneem.
Hy eindig eerste in
Afdeling C en ontvang 'n goue medalje en prysgeld.
SKAAK 2011
SA
JUNIOR SKAAKTOERNOOI
Johan Stewart
en Barend van den Berg is ingesluit in die Sedibeng 0/18 skaakspan wat gedurende
Desember 2010 aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaaktoernooi deelgeneem het. Die
span het GOUD verwerf.
6 Mei - Affies eindig 5de uit 10 spanne tydens die Hoërskoleliga
25 Mei - Affies wen 11½ - 6½ (uit 18) in 'n vriendskaplike wedsstryd teen SHS
Barend van den Berg het op 16 Junie aan die Driehoek Ope Skaaktoernooi deelgeneem.
Hy wen die 0/18 afdeling.
Barend vd Berg, Robin Kruger, Jonathan James en Tiaan Broodryk is in die Sedibeng oefengroep, wat Desember aan die Junior Skaakkampioenskappe gaan deelneem, ingesluit.
Die kampioenskappe vind in Port Elizabeth plaas.
SKAAK 2010
In afdeling B van die Emerald skaaktoernooi het die Affies onder die eerste 20 uit 89 deelnemers geeïndig.
SEDIBENG RANGLYSTE
Barend van den Berg - tweede op die Sedibeng 0/18 TP ranglys
Jonathan James & Robin Kruger - onder die eerste 10 op die Sedibeng 0/16 TP ranglys.
FONTEINE OPE
Jonathan James wen op Saterdag, 16 Oktober sy afdeling in die Fonteine ope.
INTERPROVINSIALE SKAAKTOERNOOI
DIE SEDIBENGSPAN WEN DIE TOERNOOI! Affies wat in die Sedibengspan deelgeneem het:
Barend van den Berg, Johan Stewart Robin Kruger, Jonathan James.
SADDDLESTOERNOOI - TRANSVALIA - 23 & 24 JULIE 2010
SEDIBENG SKAAKKAMPIOENSKAPPE - 15 MEI - HEIDELBERG
Barend van den Berg wen die 0/18 ouderdomsgroep
Robin Kruger eindige 2de n die 0/16 ouderdomsgroep
Johan Stewart eindig 5de in die 0/18 ouderdomsgroep
Jonathan James eindig 9de in die 0/16 ouderdomsgroep
SEDIBENG HOËRSKOLELIGA 8 MEI 2010
Affies het aan die Sedibeng H/S-liga deelgeneem en wen twee van die 5 rondtes.
Affies word algeheel vyfde uit sewe A-spanne geplaas.
SASOL OPE - 17 APRIL 2010
Barend van den Berg eindig 4de, Jonathan James eindig 12de
SEDIBENG SPANNE
SEDIBENG 0/16: Jonathan James, Robin Kruger (voor van links)
SEDIBENG 0/18: Johan Stewart en Barend van den Berg (agter van links)
SKAAK 2009
Itumoleng Roberts en Barend v/d Berg
is tydens die Sasolburg Sone Skaaktoernooi gekies vir die Metsimoholo span.
Itumoleng het 1ste geeindig in die 0/17 groep en Barend
het 2de geëindig
in die 0/15 groep.
Sedibeng
Hoërskole-skaakliga
Affies se
skaakspan het derde geëindig in die Sedibeng H/S-skaakliga. Gnl Smuts was
eerste, Dr Malan tweede, Affies derde en Transvalia vierde.
Lucky
Motholo is aangewys as Affies se beste speler van die liga. Hy het al vyf
rondtes waaraan hy deelgeneem het, gewen.
Barend
van den Berg is in die Sedibeng B skaakspan ingesluit en genooi om in
Desember aan die Suid-Afrikaanse junior skaakkampioenskappe in Kaapstad deel
te neem.
Affies se skaakspan het op 24 en 25 Julie saam met 15
ander spanne aan die Saddles Skaak Toernooi by Transvalia deelgeneem.
Uitslae:
Algeheel:
Affies A – 4de, Affies B – 1ste
Affies se beste spelers van die toernooi was:
A span:
Jonathan James ( wen 5 uit 7 rondes)
B span: Joseph Tau (wen 5 uit 7 rondes)
Indeks | Akademie | Beheerliggaam en Ouervereniging | Sport | Kultuur en ander aktiwiteite | Personeel | UK | Personeel E-POS | Waar om ons te vind | Kommentaar/ Inligting | Nuusbrief | Oudstudenteblad | Kennisgewing en Nuus | Site Map