Affies


Go to content

Main menu:


Sport

MERIETEBEURSE WORD JAARLIKS AAN UITBLINKERS TOEGEKEN!

Daar word 'n verskeidenheid van sportsoorte by Affies beoefen.
Affies wat aan individuele sportsoorte deelneem wat nie by die skool aangebied word nie, kry erkening vir prestasies wat hul
le buite skoolverband behaal.


WINTERSPORTDAG

Affies se wintersportdag is altyd 'n groot gebeurtenis. Tradisioneel word wedstryde, getrou aan die doel en gees van die dag, in wonderlike sportmangees en met die regte gesindheid - gesonde, vriendskaplike mededinging - gespeel.


At Affies, we always say: We win some, we lose some, but in the end SPORT and PARTICIPATION are the winners.

 

 DIE VOLGENDE WINTERSPORTDAG VIND DV OP 10 MAART 2012
OP AFFIES SE TERREIN PLAAS.

 

 

 NOVEMBER 2011:  Konri Bekker (tennis) en Saira-Lee Nel (atletiek) is onder

die 10 finaliste vir Mooivaal Media se sportster van die jaar (dogters)

 

  

 

 

 

 

Rugby

Hokkie

Swem

Krieket

Netbal

Atletiek

Tennis

Ander Sport

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Indeks | Akademie | Beheerliggaam en Ouervereniging | Sport | Kultuur en ander aktiwiteite | Personeel | UK | Personeel E-POS | Waar om ons te vind | Kommentaar/ Inligting | Nuusbrief | Oudstudenteblad | Kennisgewing en Nuus


Web Page Maintained by C Bresser

Back to content | Back to main menu