Main menu:
VOORLOPIGE VAALRIVIER TENNIS RANGLYSTE VIR 2012:
DAAG SLUIT 24 FEBRUARIE 2012
DOGTERS 0/17: 1. Konri
Bekker; 14. Ane Mclean
SEUNS 0/17:
12. Robin Kruger
SEUNS 0/15: 2.
Dawie Bekker; 4.
Arno Strydom; 9. Tiaan
Broodryk
MNR. MICHAEL ELLIS, TENNISAFRIGTER VAN TNT SPORT MANAGEMENT,
RIG DIE AFFIES IN 2011 AF.
TENNIS 2011
EERSTE SEUNS
WEN VAALRIVIER 0/18 SEUNS LIGA
WEN KROONSONE EN GOUDVELDSONE
EERSTE IN NOORD VRYSTAAT
TWEEDE SEUNS
WEN VAALRIVIER 0/15 SEUNS LIGA
WEN GOUDVELDSONE
VERLOOR KROONSONE
TWEEDE IN NOORD VRYSTAAT 0/15 LIGA
NOORD VRYSTAAT
KONRI BEKKER EN LUCAS LOMBARD NEEM VIR NOORD VRYSTAAT DEEL AAN
INTERPROVINSIALE WEDSTRYDE
LUCAS LOMBARD NOMMER EEN
IN NOORD VRYSTAAT.
VAALRIVIER LIGA
VYF SPANNE HET VANJAAR
AAN DIE VAALRIVIER LIGA DEELGENEEM.
DIE EERSTE SEUNS
WEN DIE VAALRIVIER EN DIE
NOORDVRYSTAAT LIGA.
DIE TWEEDE SEUNS WEN DIE
VAALRIVIER 0/15 LIGA EN EINDIG TWEEDE IN DIE NOORD VRYSTAAT LIGA.
LUCAS
LOMBARD IS ONOORWONNE IN ALLE VAALRIVIER LIGA WEDSTRYDE VANAF GRAAD 8 EN HET
GEEN SPELLE DIE JAAR IN DIE LIGA AFGESTAAN NIE.
VAALRIVIERSPANNE
SEWE SPELERS HET VIR
VAALRIVIER AAN DIE NOORD VRYSTAAT PROEWE DEELGENEEM.
VRYSTAAT
LUCAS LOMBARD EINDIG
DERDE IN VRYSTAAT PROEWE IN BLOEMFONTEIN EN SPEEL INTERPRO
AS VRYSTAAT NOMMER EEN.
VAALDRIEHOEK JUNIOR TENNIS
KONRI BEKKER IS IN DIE
VDJT DOGTERS /16 SPAN OPGENEEM AS NOMMER EEN
LUCAS LOMBARD
Lucas speel in Januarie 2011 in die Vrystaat miniseries en vorder tot in die semifinaal.
Hy
wen die
derde en vierde uitspeelwedstryd en word
gevolglik in die Vrystaatspan ingesluit as nommer 3.
In
April 2011
speel hy in die Interpro toernooi in Bloemfontein (alle provinsies neem
deel).
Lucas speel as nommer 1 vir die
Vrystaat.
Hy verloor drie wedstryde, wen twee wedstryde
In die skoolliga
is Lucas onoorwonne in alle ligawedstryde vanaf graad 8.
Hy wen vanjaar alle ligawedstryde sonder om ‘n spel af
te staan
KONRI BEKKER (GR 10)
neem in November 2011 aan die Vaaldriehoek Junior Kampioenskappe deel en wen die dogters 0/18 enkelspel.
Sy wen ook saam met Heinrich Spies die gemengde dubbelspel 0/18.
NOORD-VRYSTAAT PROEWE
Lucas Lombard,
Konri Bekker,
Johanli Esterhuizen,
Ruaan Mostert
Lucas is in die 0/18 Noord-Vrystaatspan wat op 26 Maart in
MNR. MICHAEL ELLIS, TENNISAFRIGTER VAN TNT SPORT MANAGEMENT, het die Affies in
2010 afgerig.
UITSLAE
7 MEI 2010 - VAALRIVIERLIGA: 0/18B seuns wen Parys A 36-19
0/15A seuns verloor teen SHS A 7-48
Dogters B wen teen Heilbron B 38-17
10 MEI 2010: AFFIES DOGTERS A-SPAN WEN TEEN HEILBRON A 45-10
TENNIS 2009
VAALRIVIER LIGA
SES SPANNE HET IN 2009 AAN DIE VAALRIVIERLIGA DEELGENEEM
DIE EERSTE SEUNS- EN DOGTERSPANNE WEN DIE VAALRIVIERLIGA
SEWE SPELERS HET VIR VAALRIVIER AAN DIE NOORD-VRYSTAAT PROEWE DEELGENEEM
NOORD VRYSTAAT
LUCAS LOMBARD EN KONRI BEKKER HET GEDURENDE DIE APRILVAKANSIE VIR
NOORD-VRYSTAAT AAN DIE SATA
TENNISTOERNOOI IN
Indeks | Akademie | Beheerliggaam en Ouervereniging | Sport | Kultuur en ander aktiwiteite | Personeel | UK | Personeel E-POS | Waar om ons te vind | Kommentaar/ Inligting | Nuusbrief | Oudstudenteblad | Kennisgewing en Nuus | Site Map