Main menu:
WISKUNDE
AFFIES WISKUNDE AKADEMIE 2012
(VANAF 6 FEBRUARIE 2012)
INSKRYWINGS BY MEV THIART @ R10 VOOR OF OP 2 FEBRUARIE
WISKUNDE DEURNAG-OLIMPIADE - HOU HIERDIE SPASIE DOP!
WISKUNDE 2011
HARMONY SA Wiskunde Olimpiade: 17 leerders neem aan die eerse ronde op 16 Maart
deel en 6 dring na die tweede ronde op 17 Mei deur.
AMESA Vrystaat Wiskunde
Uitdaging: 29 leerders neem op 25 Julie deel. Uitslag nog onbekend.
GLOBAL Junior Wiskunde
Olimpiade: 9 leerders neem op 14 September deel.
GLOBAL WISKUNDE OLIMPIADE GR 8 & 9 - 2010
DIE AFFIES VERWERF 9 SERTIFIKATE IN DIE LANDWYE KOMPETISIE:
GOUD: Konri Bekker
Niël Minnie
Jonathan James
Herman de Wet
SILWER: Elmarie Broodryk
James Swart
Irda Derksen
BRONS: Marno Gibbon
Nelmarie Lewis
HAR
SILWER: Christiaan Botha, Roulin Janse van Rensburg, Chris Tshamano
BIO-SCIENCE OLIMPIADE 2011
GRAAD 8 & 9 NASIONAAL
DEELNEMERS:
Tommie Arpin,
Tjaart du Toit, Joané de Jager, Adel Opperman, Bonnelie Opperman
Arno Strydom, Donovan Rahilly, Helgard van der Westhuizen, Pieter van Wyk, Nelmari Lewis,
Jumari Viljoen, Dewald le Roux
Joané de Jager behaal gesamentlik die 8ste plek landswyd.
Sy presteer die beste in die Vaaldriehoek.
BIO-SCIENCE OLIMPIADE 2010
100+ SKOLE NEEM OP 17 MAART AAN DIE OLIMPIADE DEEL
AFFIES SASOLBURG BEHAAL DIE 8ste PLEK IN SUID-AFRIKA
JOANÈ DE JAGER, MET 82%, BEKLEE 'N GESAMENTLIKE 2de PLEK LANDWYD
JOHAN LOMBARD, MET 80%, BEKLEE 'N GESAMENTLIKE 3de PLEK LANDWYD
GOUD: Joanè de Jager, Johan Lombard
SILWER: Helgardt Hoffmann, Lampies Hattingh, Francois Steyn
BRONS: Elmarie Broodryk , Jonathan James, Martiens Venter, Zandeleen Thygesen
MINQUIZ 2010
"South Africa's Premier National Science Competition" - geborg deur SASOL en MINTEK
Scholtz Thiart, Madelein van Straaten en Kobus Swanepoel wen die Platinumafdeling van die Provinsiale Minquiz
spankompetisie en ontvang elkeen 'n sertifikaat, 'n beker en R1 400 as span.
Madelein van Straaten word aangewys as die TOPSTUDENT in die platinumafdeling in die 2010 Provinsiale Minquiz kompetisie. Sy ontvang 'n sertifikaat en 'n beker en word ingesluit in die provinsiale span wat aan die Nasionale kompetisie deelneem. Madelein en haar span eindig 3de in die Nasionale Minquiz. Sy wen 'n prys vir die "Most Spectacular Blowout".
SKEINAT OLIMPIADE 2010
SKEINAT OLIMPIADE (VRYSTAAT) 2010:
Kobus Swanepoel en Louise Bester eindig in die Top 50 Skeinatleerders in die Vrystaat
Indeks | Akademie | Beheerliggaam en Ouervereniging | Sport | Kultuur en ander aktiwiteite | Personeel | UK | Personeel E-POS | Waar om ons te vind | Kommentaar/ Inligting | Nuusbrief | Oudstudenteblad | Kennisgewing en Nuus | Site Map