Main menu:

UK 2012
Afrikaanse Hoërskool Sasolburg

mnr Dawie Kleynhans
Ons kyk met dankbaarheid na Affies se prestasies op alle gebiede en hoop dat u
op hierdie bladsye ‘n beeld van dit wat ons die afgelope jaar bereik het, kry.
Ons
is trots op die harde werk wat hierin vergestalt word en weet dat dit die moeite
werd was.
Werksetiek en die doel van werk word akkuraat beskryf in die volgende woorde:
“Die
mens is bedoel om te werk, nie om leeg te lê nie.
Arbeid maak van die barbaar ‘n mens; doelgerigte arbeid maak van hom ‘n
beskaafde mens
wat begryp dat hy deur sy werk sy kontrak met die lewe uitvoer:
om dié stukkie van die aarde wat aan hom toevertrou is,
‘n beter plek na
te laat as wat hy dit gevind het.”
– Gerhard Beukes
In an age when so much emphasis is placed on rights and compensation,
coupled with an “immediate gratification syndrome”,
a school should take care to ensure that the significance of honest
work is ingrained in the young generation.
We should always remember that we can never make a withdrawal from the bank of
life
without first making a deposit.
May the virtue of a sound work ethic always be remembered and cherished
“Excellence is an art won by training and habituation.
We do not act rightly because we have virtue or excellence,
but rather we have those because we have acted rightly.
We are what we repeatedly do.
Excellence then, is not an act but a habit.”
AFFIES:
ONDERSKEIDING IN DIE LEWE
OUD-AFFIES: BESOEK ONS OP FACEBOEK